Modulekode | FTP 203 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die probleemgebaseerde leerbenadering tot die beginsels van menslike bewegingswetenskap manuele terapie vir sagteweefsel en elektrobiomeganika. Dit word toegepas deur die geselekteerde kliniese toestande van die toraks, bekken en heupgewrig wat oor die totale lewensiklus voorkom, gebruik te maak. Die probleemgebaseerde benadering tot die behandeling van geselekteerde kliniese toestande van die knie-, enkel- en voetkompleks oor die totale lewensiklus deur die toepassing van die beginsels van menslike bewegingswetenskap manuele terapie vir sateweefsel en elektrobiomeganika. |
Modulekrediete | 45.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | Gemeenskapsbetrokkenheid, 4 praktiese sessies per week, 8 lesings per week, 1 webgebaseerde periode per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Fisioterapie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App